NewsSchools

SNP skop die lente seisoen af

Daar was baie kosse om van te kies en keur, asook pragtige handgemaakte items.

SUID-NATAL Primêr se gr R leerlinge was baie opgewonde om ’n nuwe seisoen af te skop met ’n heerlike lentedag in Suidieland! Daar was baie glimlaggies en blomme en die maats het dit vreeslik baie geniet.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : SNP monitors leer hoe om te lei

Gr 1 klasse het lentedag gevier met ’n heerlike markdag. Daar was baie kosse om van te kies en keur, asook pragtige handgemaakte items. Almal het dit baie geniet. Dankie aan al die ouers vir hulle bydraes en ondersteuning.

Leerlinge het onlangs deelgeneem aan ’n landloop byeenkoms te Beaver Creek, wat georganiseer is deur Port Edward Primary.

Dit was interessant, met hindernisse en die natuurskoon daarby het dit vir die atlete ’n genotvolle roete gemaak. Baie geluk aan al die deelnemers vir ’n wedloop welgedaan!

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button