NewsSchools

Anton verras SNP ligdraers

Gasspreker uit Nieu Zeeland Anton van Wyk het homself kom voorstel aan Ligdraers.

SUIDIES was verlede week verras met ’n gasspreker uit Nieu Zeeland. Anton van Wyk het homself kom voorstel aan die Ligdraertjies en ’n boodskap gebring oor hoe om nooit moed op te gee nie.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN: SNP skop die lente seisoen af

Die Laer Suidkus Skole Atletiekbyeenkoms het verlede Saterdag plaasgevind by Creston College en die skool het deelgeneem. Baie geluk aan die O9 en O11 seuns aflosspanne wat rekords verbeter het. Atlete het puik prestasies behaal en Suidies is baie trots op die span.

Welgedaan en baie dankie aan Creston College wat as gasheer opgetree het. Dit was ’n heerlike dag en sportmansgees het geseëvier!

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button