NewsSchools

Hoërskool Suid-Natal atlete gekies vir distrikspan

Spanne van regoor die land het aan hierdie prestigebyeenkoms deelgeneem.

HOËRSKOOL Suid-Natal atlete Bronwin Day-Garden (O19 spiesgooi, eerste plek); Michelle Kretzschmar (O16 hoogspring, derde plek), Adri van der Walt (O17 gewigstoot en diskus, vierde plekke); Marizane Wagenaar (O17 verspring, sesde plek); Leenan le Roux (seuns O17 verspring, agtste plek) en Leslie Walker (seuns O14 verspring, negende plek) is onlangs vir die PMB en Distrikte atletiekspan gekies wat verlede Saterdag in Bloemfontein deelgeneem het. Spanne van regoor die land het aan hierdie prestigebyeenkoms deelgeneem.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Education is the best gift you can give your child

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button