Skitterende Hoërskool Suid-Natal atleet Thinus Bester was aangewys as ‘Sportman van die Jaar’ en Bronwin Day-Garden as ‘Sportvrou van die Jaar’ verlede week.
Thinus is kaptein en rugby speler vir die O15 span, hy het volkleure verwerf vir rugby, speel vir albei die eerste krieket- en gholfspan en was onlangs gekies vir die Pietermaritzburg Distriktespan.
YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN: Amele and Sisa fly the HSN flag high
Bronwin is ’n uitstekende spiesgooier en verwerf volkleure in atletiek vir haar opname in die Pietermaritzburg Distriktespan. Sy was kaptein van albei die atletiek- en die swemspan, verwerf volkleure en speel vir die eerste netbalspan en verteenwoordig die Ugu-Distrikspan tydens die finale KZN-proewe.
Die skool is baie trots op hulle.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033
