NewsSchools

Gr R Suidies gradeer

Almal het hard geoefen aan die opvoerings en elkeen het hul deel bygedra om die dag spesiaal en suksesvol te maak.

Die Departement van Gesondheid het grade R en 1 leerlinge besoek om te verseker dat gesondheid voorrang geniet. Gr R leerlinge het’n bedrywige week gehad, want dit was ook die week van hul gradeplegtigheid.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suidies berei voor vir ‘n besige kwartaal

Almal het hard geoefen aan die opvoerings en elkeen het hul deel bygedra om die dag spesiaal en suksesvol te maak. Baie geluk aan elke Suidie gr R graduente. Gr 4 tot 7 leerlinge is in die laaste pylvak van die eksamen.

 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button