Die vakansie is om die draai en Suid-Natal Primêr se gr 2 leerlinge het’n bietjie van bak-en-brou geleer en heerlike ‘Smore’s’ gemaak. Dit is baie maklik en verskriklik lekker en almal sien uit daarna om familie en vriende in die vakansie met heerlike soethappies te bederf.
YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Gr R Suidies gradeer
Eksamens is verby en leerlinge geniet die aktiwiteite gedurende pretweek, tesame met oefening vir die skool se jaarlikse prysuitdeling.
Baie dankie aan Med-Evac vir die skenking wat hulle gemaak het ten opsigte van die Suidies se noodhulp en welstand. Julle omgee word opreg waardeer.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033
