Hoërskool Suid-Natal sportsterre Thinus Bester en Bronwin Day-Garden het verlede week weggestap met gesogte trofees vir sportsman en –vrou van 2017.
Bronwin het ook die ‘Loopbaan Beste’ trofee vir die jaar verower.
YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN: HSN spelers Marelize en Jana dring deur
Suidies Ashké Theron (netbal); Adriaan Schönken (gholf); Amele Madlala (sokker); Michelle Kretzschmar (swem); JD Steyn (krieket); Marizane Wagenaar (hokkie); Jacques Gous (rugby); Adri van der Walt (atletiek); Wilma Bezuidenhout (landloop), en Otto Botha (skaak) was aangewys as presteerders van die jaar.
Die skool sê baie geluk aan al die sportsterre vir hulle goeie prestasies en bydrae gedurend 2017.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033
