NewsSchools

SNP leerlinge skitter behoorlik

Die naas-Dux trofee was aan Rafe Lombard toegeken.

Suidie Leandrie Nel is aangewys as Dux-leerling van 2017. Sy ontvang ook die Kultuurbeker en het ook hierdie jaar junior Springbokkleure in Landsdiens verwerf. Die naas-Dux trofee was aan Rafe Lombard toegeken.

Die top sportman en –vrou toekennings is aan Liandi du Toit en Marnus Koekemoer gegee. Marnus is ook as junior veelsydigste seun aangewys as gevolg van sport, kultuur- en akademiese prestasies.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : SNP berei voor vir eksamens

Die junior veelsydigste meisie is Desiree du Plooy en die senior veelsydigste seun en dogter is Chris du Bruyn en Leandri Nel.

Die Suidie ‘staatmaker’ is vanjaar Kasper Steyn en die hoof het Dawie de Bruin aangewys vir die prinsipaalstoekenning.

Simoné Ferreira was aangewys as netbal speelster en Kayla Jacobs as hokkie speelster van 2017. Die krieket trofee gaan aan Zachlu Coetzee en die rugby trofee is oorhandig aan Chris du Bruyn. Baie geluk aan al Suidie presteerders.

 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button