NewsSchools

Hoërskool Suid-Natal pak die jaar aan

Die gr 8-konsert vind plaas op 23 Februarie.

Stadig maar seker word Hoërskool Suid-Natal se ‘lalla-lapies’ wakker en na ’n opwindende oorslaap, is die gr 8 leerlinge van 2018 begeesterd en reg om ware Suidies te word. Die gr 8-konsert vind plaas op 23 Februarie.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suidies ondersoek dinosourusse

Die skool bedank al die ouers vir die opkoms by die gr 8-ouerbraai. Dit is ’n riem onder die hart om te weet dat die skool hul ondersteuning het.

 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button