Suid-Natal Primêre Skool se gr 5 leerlinge neem deel aan die skool se leeskompetisie. Groot pryse kan aan die einde van die jaar gewen word.
Die jaar is volstoom aan die gang en al die leerlinge is hard aan die oefen in hul verskeie sport-soorte.
YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suid-Natal Primêr verwelkom skoolhoof Callie Krog
Krieket, rugby- en netbal proewe, hokkie en swem hou leerlinge aan die gang.
Almal is opgewonde en sien uit na ‘Produksie 2000’ se opvoering 21 Februarie.
Dankie aan al die leerlinge wat reeds water gebring het om na die drooggeteisterde Kaap toe te stuur.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033
