NewsSchools

HSN hokkiebokkies berei voor

Tien dogters is tydens die Ugu distrik proewe gekies vir verskeie Ugu-spanne.

Hoërskool Suid-Natal is ongelooflik trots op die tien hokkiebokkies wat tydens die Ugu distrik proewe gekies is vir verskeie Ugu-spanne. Hulle sal aan die KZN-proewe in April deelneem. Suidies wens hulle sterkte met voorbereiding vir die proewe.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : HSN beleef opwindende sport week

Verlede naweek het die skool se rugby-, hokkie- en netbal eerstespanne deelgeneem in die Scottburgh Festival en baie goed gevaar.

Steve Hofmeyr bied ’n vertoning aan by HSN op 5 Mei om 7.30nm en daar sal vanaf 5.30nm heerlike kos te koop wees. Kaartjies is te koop by die skoolkantoor teen R150 per persoon.

 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button