NewsSchools

Opwindende Landsdienskamp vir Hoërskool Suid-Natal

Leerlinge het geleer om hulle leierskap te ontwikkel.

Die afgelope naweek het Hoërskool Suid-Natal saam met Suid-Natal Primêr ‘n Area-Landsdienskamp te Skogheim bygewoon. Leerlinge het geleer om hulle leierskap te ontwikkel. Hulle het vuurpyle gebou wat hulle moes afskiet en laaste maar nie die minste nie het hulle aan die uitmuntende kos gesmul. Dankie aan Jono Bestwick en sy span. Hulle was manjifiek!

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Hoërskool Suid-Natal netbalpoppe vaar goed

Vier atlete van Hoërskool Suid-Natal het 9-10 Maart aan die KZN Atletiek-Kampioenskappe te Kingspark, Durban gaan deelneem en uitstekend gevaar.

Hierdie atlete behaal die volgende plekke:

Adri van der Walt 1ste plek (Gewigstoot dogters 0/19), 2de plek (Diskus dogters 0/19)

Rachell Siyangape 1ste plek (200m LSEN-dogters 0/19), 2de plek (100m LSEN-dogters 0/19)

Leslie Walker 1ste plek (Hoogspring LSEN-seuns 0/15), 1ste plek (Diskus LSEN-seuns 0/15)

Brendon Jansen – 3de plek (100m LSEN-seuns 0/15), 4de plek (200m LSEN-seuns 0/15).

Welgedaan Suidies!

 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button