NewsSchools

Hoërskool Suid-Natal redenaars vaar uitstekend

Cindi-Mari Buitendagh, Marléne Cloete, Linki Buitendagh en Jessica de Bruyn kan trots wees op hul vertoning tydens die finaal.

Hoërskool Suid-Natal is trots op die vier leerlinge wat Donderdag aan die finaal van die EG Jansen Redenaars gaan deelneem het. Cindi-Mari Buitendagh, Marléne Cloete, Linki Buitendagh en Jessica de Bruyn het uitstekend gevaar en kan trots wees op hul vertoning tydens die finaal.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Opwindende Landsdienskamp vir Hoërskool Suid-Natal

Die afgelope naweek het Suidies teen Werda kragte gemeet. Die wedstryde het vir groot opwinding gesorg en die spelers het hul goed van hul taak gekwyt. Die volgende uitslae is behaal.

Hokkie: 016 0-0, 1ste 1-0

Netbal: 0/15 en16 13-9, 2de 12-1 en 1ste 29-9

Rugby: 1ste 26-24

 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button