NewsSchools

Suid-Natal Primêr leer oor hefbome

Brûe wat met hidrolika werk asook hidroliese konstruksies is gebou.

Suid-Natal Primêr se graad 7s het die afgelope week geleer oor hefbome in tegnologie. Brûe wat met hidrolika werk asook hidroliese konstruksies is gebou. Leerlinge het dit terdeë geniet en oulike idees het vorendag gekom.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suid-Natal Primêr swemmers vaar goed

Die ligdraers het hul kamp die naweek by die skool terdeë geniet. Hulle het baie geleer tussendeur hope pret!

Die terugvoer van die landsdiens se jaarlikse area kamp was n groot sukses. Die leerlinge het saam met Hoërskool Suid-Natal se landsdieners verlede naweek by die Skogheim Christelike konferensie sentrum gekamp.

Die kampterrein en ontvangs was van uiterse hoë gehalte en die leerlinge was puik.

Baie geluk aan Elri van Zyl wat as junior kampleidster aangewys is en elkeen word bedank vir hulle moeite en ondersteuning.

 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button