NewsSchools

Suid-Natal Primêr is hard aan die werk

Suidies sien baie uit na die fietsry-marathonne in Mei.

Suid-Natal Primêre Skool se gr 3 leerlinge het so pas klaargemaak met die tema ‘gesonde eetgewoontes’ en begin nou met die tema ‘insekte’. Hulle geniet die inligting en kuns aktiwiteite rondom dit vreeslik baie.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : ‘Snotkop’ and Bok van Blerk headline at Suid-Natal Primêr’s annual Hibiscus Festival

Die gr 3 spreekkoor wat gekies is om in die derde kwartaal tydens die skool se konsert op te tree oefen al baie hard.

Sonja Herholdt en ‘Tjokker’ het verlede week kom kuier. Die maats het ‘Tjokker’ se manewales en Sonja Herholdt se sang baie geniet en goeie lewenslesse geleer.

Suidies sien baie uit na die fietsry-marathonne in Mei.

Die eerste en tweede hokkiespanne het verlede Dinsdag aan ’n hokkie-toernooi deelgeneem te Creston en dit baie geniet.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button