NewsSchools

Hoërskool Suid-Natal vier met sang en dans

Leerlinge uit elke graad het die geleentheid aangegryp om deel van Revue 2018 te wees.

Daar was die afgelope vyf maande gedans dat die bene rittel in voorbereiding vir Hoërskool Suid-Natal se eerste groot feesjaarverrigting.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Hoërskool Suid-Natal rugby seuns vaar goed

Bonkige rugbyspelers het verlede week gewys hoe hul selfs ligvoets ’n danspassie of twee kon doen.

Leerlinge uit elke graad het die geleentheid aangegryp om deel van Revue 2018 te wees.

Gewilde musiek oor die afgelope 50 jaar het weer almal aan die voetestamp gehad en tien dogters, betrokke by verskillende dansskole, het die choreografie meesterlik gedoen.

Die skool bedank al die ouers en leerlinge vir hul toegewydheid.

Suidies Janus Wagenaar en Carla Kretzschmar in aksie op die verhoog vir Revue 2018.

The school is so impressed with the absolute commitment and involvement shown by every staff member and pupil who made Revue 2018 such a memorable event.

It was heartwarming to experience such effort.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button