Jaarliks rondom Hemelvaart, samel Suid-Natal Hoërskool geld in vir Bybels. Net na die muntlegging, het Suidies ’n toon geklap en die skool is baie trots op elke leerling wat ’n bydrae gelewer het.
YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Hoërskool Suid-Natal rugby seuns vaar goed
Suidies vier Hemelvaart deur hul sakke leeg te maak en vir Bybels te stap. ’n Fantastiese bedrag is ingesamel en sal aan ’n Bybelgenootskap oorhandig word om Bybels aan te koop. Die projek was ’n reuse sukses en Suidies wil graag Landsdieners vir hul puik reëlings bedank.
Die naweek se sport teen Ixopo was in goeie gees gespeel en tellings was algeheel ten gunste van Suidies.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033
