Suid-Natal Primêre Skool se SPO klasse werk baie hard. Hul het onlangs begin werk in hul nuwe boekereeks en geniet elke oomblik daarvan.
YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suid-Natal Primêr is hard aan die werk
SPO3 leerlinge het sade geplant en teken elke dag met entoesiasme die groeiproses aan.
Suidies het ’n bedrywige sportweek agter die blad met rugby, netbal en hokkie wedstryde wat gespeel is teen omliggende skole.
Die gr 7 leerlinge het ’n uiters suksesvolle dag by Hoërskool Suid-Natal deurgebring. Personeel en leerlinge het hulle touwys gemaak van wat hulle volgende jaar in hoërskool kan verwag.
Gr 6 leerlinge het ’n suksesvolle markdag beleef en fondse ingesamel vir onderwyshulpmiddels.
Junior leerlinge het ook Port Edward se sportdag bygewoon en baie goeie hokkie vernuf getoon met goeie stok-en bal vaardighede.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033
