NewsSchools

Suid-Natal Primêr leerlinge bou selfoontorings

Die mini-praktiese assesserings taak toets elke leerling se kreatiewe en tekenvaardigheid.

Suid-Natal Primêre Skool se gr 7 klasse is tans besig om selfoontoring-modelletjies te ontwerp. Die mini-praktiese assesserings taak toets elke leerling se kreatiewe en tekenvaardigheid.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suid-Natal Primêr leerlinge plant sade

Met 19 deelnemende skole, was verlede week se wintersportdag ’n reuse sukses. Rugby, hokkie en netbalspelers het elke wedstryd ten volle geniet en goeie sportmansgees was aan die orde van die dag.

‘n Feestelike atmosfeer het geheers met heerlike eet en drinkgoed wat voorsien was deur Suidies, Spur, Tiago’s en Beaver Creek Coffee Farm.

Baie dankie aan borge Halfway Ford, Status Paneelkloppers, Halfway Toyota en Port Edward Spar vir hul vrygewige bydrae vir die sukses van die dag

. Aan al die deelnemers, Suidies is baie trots op julle prestasies hierdie sport seisoen! Die skool bedank ook elke ouer vir hul opoffering en ondersteuning.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button