NewsSchools

Höerskool Suid-Natal matrieks skitter by afskeid-dans

Die saal was prentjiemooi en leerlinge het almal so deftig gelyk.

Höerskool Suid-Natal se matriekafskeid was ’n ware fees en ’n funksie wat die matrieks van 2018 nog lank gaan onthou. Die Wild Coast Sun Hotel en Casino Resort se saal was prentjiemooi en die matrieks het almal so deftig gelyk.

Asemrowende HSN leerlinge (van links) Mignon Potgieter, Adri van der Walt, Benthea van den Berg, Clarise Brand en Chandré Bester het die matriekafskeid by Wild Coast Sun Hotel and Casino Resort behoorlik geniet.

Die ete was soos altyd heerlik en leerlinge het die aand hartelik geniet. Dankie aan almal wat ’n bydrae gelewer het en hard gewerk het tot die aand se sukses.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button