NewsSchools

Suidie Otto maak sy merk

Hy het vir die O18 KZN-platteland span by die Craven week tydens die vakansie gespeel.

Otto Botha, Hoërskool Suid-Natal se nommer 10 trots, het tydens die 2018 seisoen briljante rugby gespeel.

ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal sport spanne vaar goed

Hy het vir die O18 KZN-platteland span by die Craven Week tydens die vakansie gespeel en gedurende die toernooi drie drieë gedruk. Die KZN-platteland span het hulle afdeling gewen.

Suidie atlete (agter, van links) Willie Duvenhage, Ethan Grobler, Janus Wagenaar, Dillin le Roux, Winé Koekemoer, Barend Claasen, Adriaan de Wet, Daniël van Heerden, Elmar Rousseau, afrigter Jakkie Herbst, (middel) Sherize Diesel, Michael Jooste, Charmaine van der Schyff, Rachel Siyangapi, Marleoné Wichman, Antoinette Harmse, Anemie Ludick, Janelle van Schalkwyk, Michelle Kretzschmar, Wiandré van der Linden, Genevieve Theron, Leandrie Nel, Rozinta Nel, Marco Pretorius, (voor) afrigter Erwee Mynh

Suidies het verlede Saterdag aan die Kingsway atletiekbyeenkoms deelgeneem. Sewentien skole het deelgeneem en HSN atlete het baie goed gevaar en spog met uitstekende uitslae.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button