Suid-Natal Primêr se SPO3 leerlinge is besig om die eienskappe van metale en nie-metale te ondersoek. Hulle het hul eie motors ontwerp en moes aandui watter dele van die motor van spesifieke metale gemaak word.
ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal rugby seuns vaar goed
Daar is beslis potensiaal vir toekomstige motors!
Die Planetarium het die skool besoek verlede week. Dit was baie interessant en leersaam en Suidies het ’n geleentheid gekry om meer van die sterrestelsel te leer.
Die eerste span hokkie-seuns het aan ’n toernooi in Kokstad gaan deelneem en hulle het dit baie geniet al het almal lekker koud gekry.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033
