Verlede Vrydag het opgewonde Hoërskool Suid-Natal prefekte en VLR-lede aangetree vir ’n opleidingsessie en ’n ysbreker, gereël deur hoofleiers van 2018.
ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal atlete behaal vierde plek
Pastoor Trevor Downham het verlede Saterdag oor persoonlikheidstipes gepraat en toe het almal pret en plesier saam met Jono Bestwick van Skogheim en South Coast Adventure Camps geniet. Baie dankie aan almal wat bygedra het tot die sukses van die opleidingsessies.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
