NewsSchools

Hoërskool Suid-Natal landsdienslede vier lente

Daarna was dit die groot uittog om ’n kuiertjie by die senior burgers af te lê.

Hoërskool Suid-Natal se landsdienslede het hard voorberei om ’n suksesvolle ‘Lentedag’ te organiseer en die dag het vroeg begin. Personeel en werkers is ’n bietjie bederf om tasbare waardering en dankie te toon.

ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal geniet opleidingsessies

Daarna was dit die groot uittog na Mbango Valley Association en Flower Foundation tehuise om ’n kuiertjie by die senior burgers af te lê. Landsdieners het op allerlei wyses getrakteer, maar dit was veral die genotvolle sang wat die hartsnare geraak het. Dit was ’n vrolike en kleurvolle dag wat vir elkeen ook ’n tikkie weemoed ingehou het.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button