NewsSchools

SNP leiers word voorberei

Gr 6 leerlinge het alles oor die son, maan en die agt planete in die sonnestelsel geleer.

Suid-Natal Primêr se gr 6 leerlinge het hierdie kwartaal oor die buitenste ruimte geleer.

Hulle het alles oor die son, maan en die agt planete in die sonnestelsel geleer.

Hulle was ook baie opgewonde om ’n taak oor die planete te maak, om elkeen se plek in die sonnestelsel te wys.

n Baie goeie leierskap-opleiding en pret-aktiwiteite is vir leiers in gr 7 aangebied.

Pastoor Wilco Kunz het die belangrike eienskappe en waarde van elke leier en persoon baie effektief oorgedra.

Jaco Otto het prefekte toegespreek en die middag is afgesluit met heerlike braaivleis.

Die eerste en tweede spanne het baie goeie krieket teen Izotsha Primary gespeel, alhoewel hulle nie gewen het nie.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button