Hoërskool Suid-Natal se prysuitdeling was ’n reuse sukses en dit was wonderlik om te sien hoe hard leerlinge deur die jaar gewerk het aan hul akademie om aan die einde beloon te word.

Leerlinge Leandrie Nel (gr 8), Carmen Thompson (gr 9), Thinus Bester (gr 10), Michelle Kretzschmar (gr 11), Charles Thompson (gr 12), Lunga Langa (LSEN 6V), Keytin Vorster (LSEN 7V), Tamaryn Price (LSEN 8V), Kivesh Dhaniram (LSEN 9V) is aangewys as graadwenners.

Geluk aan elke leerling wat ’n prys of sertifikaat ontvang het gedurende die prysuitdeling.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033
