NewsSchools

SNP eksperimenteer met tekstiele

Hierdie inligting sal help met hul keuses vir die bou van ’n skuiling.

Die kanker-aflos van Saterdagaand het vir die Suid-Natal Primêr groepe wat ingeskryf het geïnspireer om wéér deel te neem in 2019. Die skool se banier het uitgestaan en die bydrae sal ’n verskil maak.

ALSO READ : SNP verwelkom nuwe gesigte

Gr 7 leerlinge het ‘n praktiese demonstrasie waargeneem waar eksperimente met verskeie tekstielstowwe gedoen is.

Hitte reaksies is getoets en gevolgtrekkings is gemaak. Hierdie inligting sal help met hul keuses vir die bou van ’n skuiling – ’n modelletjie geskik by ’n vlugtelingskamp, wat deel is van ’n praktiese assesseringstaak.

Spanne het laasweek krieket gespeel teen Southcity. Die seuns het baie goed gespeel en drie van die vier wedstryde gewen.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button