Hoërskool Suid-Natal is baie trots op hul graad 12-leerlinge se akademiese prestasies.
ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal geniet opleidingsessies
Die volgende matriek leerlinge het vakpryse in hul verskeie vakke ontvang: Marlize Middleton – wiskundige geletterdheid; Cara du Plessis – ingenieurs grafika en ontwerp; Abigail Atkinson – verbruikerstudies, toerisme en wiskundige geletterdheid; Cindi-Mari Buitendagh – computer applications technology; rekeningkunde en besigheidstudies; Charles Thompson – Afrikaans huistaal; Engels eerste addisionele taal, lewensoriëntering, wiskunde, fisiese wetenskappe, geografie en lewenswetenskappe.

Geluk aan elke leerling vir die opofferings wat gemaak is om hierdie uitstaande prestasies te kan behaal.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033
