NewsSchools

SNP redenaars beïndruk beoordelaars

Die skool is druk besig met eksamens.

Suid Natal Primêr se suksesvolle redenaarskompetisie is deur onderwyseresse Elmarie Pieterse en Madeleine Antrobus geloods.

Suidies het hul uiters goed van hul taak gekwyt en die skool wil Dr Mike Heaney, voorsitter van die ATKV Suidkus tak, asook Carol de Villiers en Ds Gerhard Strydom van harte bedank vir hul insette as beoordelaars.

ALSO READ : SNP eksperimenteer met tekstiele

Spo 3 leerlinge het Egipte se piramides met groot opwinding en entoesiasme aangepak.

Hulle het met hul kreatiewe handwerk gewys hoe ratte die wiele maak draai.

Die take wat gebou is, is van die hoogste gehalte en elke leerling kan uiters trots wees.

Die skool het verlede Saterdag ’n mini-krieket toernooi aangebied.

Dit was ’n groot sukses waar elke jong speler dit baie geniet het met uitstekende spangees. 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button