Hoërskool Suid-Natal kondig met trots aan die verskeie kultuur-toekennings vir 2018: Cindi-Mari Buitendagh (mees veelsydige leerder in Afrikaans huistaal; Ceresé Botha (best speaker in English); Michelle Kretzschmar (debater of the year) en Ankia Stander (most versatile pupil in English).
ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal landsdienslede vier lente
Linki Buitendagh ontvang die toekenning vir Afrikaans redenaar van die jaar na aanleiding dat sy KZN verteenwoordig het tydens die ATKV Nasionale Redenaarskompetisie.
Ankia Stander loop met trots weg met die groot toekenning – ‘Kultuur Persoon van 2018’.
Sy ontvang erekleure vir Landsdiens, halfkleure vir algehele wenner van die ‘English Speech Contest’, asook vol kleure vir Rotary ‘Team Talk’ en debating.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033
