Hoërskool Suid-Natal is trots op Suidie sportsterre vir 2018: Wilmaré Labuschagne – netbal; Thinus Bester – gholf; Sisa Makaula – sokker; Michelle Kretzschmar – swem; JD Steyn – krieket; Marizane Wagenaar – hokkie; Adri van der Walt – atletiek; Rachel Siyangapi – landloper; Otto Botha – rugby en skaak.
ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal landsdienslede vier lente
Michelle Kretzschmar ontvang die sportvrou van die jaar toekenning asook erekleure vir swem verteenwoordig (KZN-swemspan), halfkleure vir hokkie en vol kleure vir atletiek.
Die sportman van die jaar toekenning het Thinus Bester losgeslaan. Hy verwerf vol kleure vir atletiek en die KZN ‘Youth’ rugbyspan, swem verteenwoordig (Suidies swemspan) en gholf, waarvan hy ook kaptein is.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033
