Bysteke was nog nooit so seer soos op Suid-Natal Primêre Skool se speelgrond nie.
Gr 1, 2 en 3 leerlinge het die veld gefynkam en al die blommetjies gepluk, sodat hulle die bye kon red!
ALSO READ : Suidies is druk besig met eksamens
Die junior primêre fase is druk besig om te oefen vir verskeie prysuitdelings en grade 4 tot 7 is nog besig met eksamens.
Grade 1 tot 3 het Maandag mini-krieket gespeel teen Southcity. Spelers het dit baie geniet en goed gespeel. Dankie aan Southcity vir die toernooi.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
