Suid-Natal Primêre Skool se leerlinge het baie hard aan akademie gewerk en die eksamens is uiteindelik voltooi.
Suidies sien uit na die skool se jaarlikse prysuitdeling volgende Dinsdag en Woensdag.
ALSO READ : Suid-Natal Primêr leerlinge bou selfoontorings
Geluk aan Marnu Koekemoer wat ses medaljes by die Westville Sprints Gala verower het.
Hy het sy persoonlike beste tye gewen en kwalifiseer om deel te neem aan ses items by die komende SA Junior Nasionale Kampioenskappe.
Leerlinge word beloon vir harde werk deur die jaar en om elke dag vir ’n uur deel te neem aan pret items.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033
