Suidies het die jaar met groot opwinding en mannemoed aangepak.
Die swem en krieketseisoen is in volle swang en tesame met die fokus wat op swemstyl en tegniek geplaas word, geniet leerlinge die afkoelkans so tussen deur klasse.
ALSO READ : #BigSchool2019: Suid Natal Primêr
Daar word reeds rugby en hokkie geoefen ter voorbereiding vir toere en die seisoen wat op pad is.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
