NewsSchools

SNP netbaldogters word baie bederf

Gr 5 leerlinge van 2019 is reg en gereed vir die uitdagings wat die jaar inhou.

Suid-Natal Primêr se netbal dogters sal môre (Vrydag) afrigtingskliniek wat aangebied is deur Protea afrigter Jenny van Dyk bywoon.

Hul vaardighede sal beslis verbeter met hierdie oefen sessie.

Gr 5 leerlinge van 2019 is reg en gereed vir die uitdagings wat die jaar inhou.

ALSO READ : Suid-Natal Primêr skop die jaar af

Die 011 seuns is reeds druk besig met krieket oefening en het gister (Woensdag) hul eerste wedstryd teen Margate Primary gespeel.

Almal is opgewonde oor die Ligdraers wat hierdie week begin het.

Rugby, hokkie en netbalproewe het ook afgeskop en Suidies sien uit na ‘n bedrywige sport seisoen.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button