Suid-Natal Primêre Skool se leerlinge is baie opgewonde vir die week.Vandag (Donderdag) is St Valentynsdag, asook die graad 1 en 2 pret en swemgala.
Omdat dit ook assesseringsweek is, werk en leer almal baie hard.
ALSO READ : Suid-Natal Primêr skop die jaar af
Suidies se eerste rugby span bedank Med-Evac hartlik vir die span sakke borg en vir Gladiators Security Services wat hul opwarming hempies geborg het.
Die seuns is baie opgewonde en dankbaar.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
