Hoërskool Suid-Natal het verlede week teen Amanzimtoti sport gespeel. Spanne het maar swaar gekry en die tellings was in die meerderheid ten gunste van die opposisie.
Rugby-, netbal- en hokkiespanne het ook uitgedraf teen Ixopo. Hulle het hard gespeel en die vrugte gepluk van die goeie spel.
ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal wins team talk compo
Die eerste hokkiespan het verlede Saterdag aan die Spar KZN Schoolgirls’ Hockey Challenge toernooi by Creston deelgeneem en vyfde geëindig.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
