Suid-Natal Primêre Skool se gr 4 groep het baie goed aangepas. Hulle is sterkte toegewens vir die tweede kwartaal en die eerste eksamens wat hulle gaan skryf.
Die eerste, tweede en O11 netbal spanne het in die Spar KZN Schoolgirls’ Hockey toernooi by Creston gespeel en baie goed gevaar.
ALSO READ : Suid-Natal Primêr is hard aan die oefen
Junior en eerste span hokkie meisies het meegeding teen Izotsha.
Die wedstryd was vir beide junior spanne leersaam omdat daar soveel meer reëls is as by mini-hokkie waaraan meeste van hulle gewoond is.
Vroeg verlede Saterdagoggend het Suidies vertrek na Gelofte waar daar hokkie, netbal en rugby gespeel is.
Baie dankie aan al die ouers wat spanne ondersteun het. Goeie sportmangees het geheers.
HAVE YOUR SAY
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
