Hoërskool Suid-Natal is baie trots op Michelle Kretszchmar wat as dux leerling vir 2019 aangewys is.
Michelle spog met ses As, sy was ook hoofdogter van 2019 en een van die top sportpresteerders. Michelle het behoorlik op elke gebied uitgeblink en is voorspoed toegewens met haar toekoms.
ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal wins team talk compo
Michelle het tweede plek en Rochelle Potgieter het vierde plek in die Sayidi streek behaal. Michelle verwerf ook ’n vyfde plek in Ugu distrik.
Die skool sê geluk aan matrikulante van 2019 met hul uitslae.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
To receive our FREE email newsletter, click HERE
