Suid-Natal verwelkom al die gr R en 1 leerlinge wat hulle skoolloopbane begin het en hoop dat die volgende sewe jaar van hulle volwaardige Suidies sal maak.
Daar wag ’n bedrywige akademiese, sportiewe en kulturele kwartaal vir al die leerlinge.
ALSO READ : Suid-Natal Primêr fund-raiser well supported
Swem en krieket oefeninge het alreeds begin.
Geluk aan onnies Zinika Coetzee en Victoria Janse van Rensburg wat hul akademiese kwalifikasies verbeter het en graad gevang het.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
To receive our FREE email newsletter, click HERE
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
