Hoërskool Suid-Natal se gr 8 klasse het verlede Vrydag hul ‘Groentjiekonsert’ met die tema ‘Lord and Lady’.
Verskeie danspassies en grappige insidente het vir ’n aand van pure plesier gesorg.
ALSO READ : Suid-Natal Hoërskool verwelkom skoolhoof
Ontluikende akteurs en aktrisse Lana Badenhorst (mees belowend), Seth Ferreira (meneer voor op die wa), Desiree du Plooy (mejuffrou elegant), Hannes Hoffman (meneer charming), Nikita Grobler (mejuffrou bok-vir-sport), Aldrich Wichmann (meneer bok-vir-sport), Luca Meyer (mejuffrou persoonlikheid), Joshua Mitchell (meneer persoonlikheid), Lereese Oelofse (mejuffrou groentjie) and André Steyn (meneer groentjie) het toekennings by die konsert ontvang.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
To receive our FREE email newsletter, click HERE
