NewsSchools

Gemengede uitslae vir HSN atlete

Spanne kon van die geleentheid gebruik maak om hul spanne uit te sorteer teen strawwe kompetisie.

Suidies se eerstespan-hokkie, -netbal en – rugby het by Scottburgh in toernooie gespeel.

Die spanne het met gemengde uitslae deelgeneem.

Suidies speelster Leché Greyvenstein hou haar oog op die bal.

Dit was wel ‘n baie geslaagde toernooi gewees want spanne kon van die geleentheid gebruik maak om hul spanne uit te sorteer teen strawwe kompetisie.

Die Mnr en Mej Suid-Natal kaartjies is te koop by die skoolkantoor.

Christel van Wyk rek vir die bal in Suidies se wedstryd teen Scottburgh.

Hierdie is beslis ‘n spog geleentheid wat u nie moet misloop nie.

Kaartjiekoste R50 per persoon en dit vind plaas in die skoolsaal op Maart 19 teen 6.30nm vir 7nm.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button