NewsSchools

Linki se stem is haar paspoort

Linki Buitendagh het 'n goue medalje met haar sangdeelname verower en is genooi om aan die Talent America kompetise in New York te gaan deelneem.

Verskeie Hoërskool Suid-Natal leerlinge het aan die DNC Eisteddfod in 2019 deelgeneem. Na afloop van die kompetisie is vier Suidies genooi om aan die hoogaangeskrewe kompetisie, Talent Africa, deel te neem.

ALSO READ : Suidies geniet kaskar kaskenades

Liandie du Toit, Jaden McIntyre en Brandan Barnard het al drie met silwer medaljes weggestap en so hul provinsiale kleure in Uitvoerende Kunste ontvang. Linki Buitendagh het ‘n goue medalje met haar sangdeelname verower en is genooi om aan die Talent America kompetise in New York te gaan deelneem.

Sy is ook gekies as deel van die SA span wat aan die Mediterranean Legends International Art Festival and Contest gaan deelneem en onder andere deur Spanje, Frankryk, Monaco en Italië sal reis.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button