NewsSchools

Sport kenner word deel van HSN se wenspan

Tannah Stroebel het provinsiale kleure verwerf in die volgende sportsoorte - rugby, tennis, atletiek, muurbal, sokker en diepsee henge

Hoërskool Suid-Natal verwelkom Tannah Stroebel wat die pos van bemarkingsbestuurder gevul het by die skool.

Hy het by Pukke regte studeer.

ALSO READ : Linki se stem is haar paspoort

Sy betrokkenheid by sport deur die jare is – rugby afrigter/spanbestuurder/bemarking NWU Pukke en Luiperds. SARU afrigter vlak 2 Boksmart.

Hy het provinsiale kleure verwerf in die volgende sportsoorte – rugby, tennis, atletiek, muurbal, sokker en diepsee hengel

.Hy is beslis ‘n aanwins vir Suidies.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button