NewsSchools

HSN matrieks neem afskeid in styl

‘n Fantasie woud-wêreld is geskep en die towerkrag van ‘n helder toekoms het duidelik deurgeskyn.

Hoërskool Suid-Natal se matriek leerders het verlede Vrydag ‘n heerlike matriekafskeid by die skool gehou.

‘n Fantasie woud-wêreld is geskep en die towerkrag van ‘n helder toekoms het duidelik deurgeskyn.

Die dogters het pragtig gelyk, die seuns was aantreklik en die motors wat hul aankoms verseker het, was uit die boonste rakke.

Manne (van links) André Roets, Dewald Ras, Clinton van Niekerk en Justin Davis lyk swierig tydens HSN se onlangse matriekafskeid.

 

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button