Hoërskool Suid-Natal het onlangs hul dux leerders aangewys en hierdie jaar is twee leerders die trofeë toegeken.
Leoné Booyse en Thinus Bester deel die prestasie.
Thinus het ook vanaf Graad 8 tot Graad 11 ‘n 85 persent gemiddeld gehandhaaf en het dus sodoende gekwalifiseer vir die skool se nuwe Prestige baadjie.
Baie geluk aan albei leerders.
Hulle is alles van die beste vir die toekoms toegewens.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
