NewsSchools

Suidies is trots op die Gr 7-groep

Die geesdrif en wyse waarop hulle werk spreek vanself.

Die Graad 7-Suidies is hard aan die werk om voor te berei vir die laaste skof.

Die geesdrif en wyse waarop hulle werk spreek vanself.

Saam met al die uitdagings wat hulle hanteer, word daar gefokus op selfdissipline en verantwoordelikheid.

Die skool is voorwaar trots op die Graad 7-groep van 2020.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button