Veels geluk aan Kara Lombard wat aangewys is Dux leerder vir 2020.
Naaswenners was Jandi Landsberg en Monique Nel. Al 3 dogters het uitstekende akademiese uitslae behaal en kan met trots terugkyk op ‘n baie suksesvolle akademiese jaar ten spyte van die COVID-19 virus.
Regstelling van verlede week se swemberig. Margate Swemklub is verkeerdelik benoem as die Swim-a-Tin organiseerders en moet wees UGU Aquatics.
Jammer vir enige ongerief veroorsaak.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!