Min het ons Graad R maatjies geweet hoe lekker dit kan wees.
Ons het ‘n goeie balans tussen werk en speel.
Ons leerders kan nie wag om hulle hande in sand en klei te kry nie.
Hier kom ‘n opwindende jaar.
Suid-Natal se Graad 1 leerders het met groot opgewondenheid vanoggend by die skool gekom en wou net werk. Uiteindelik!
2021 belowe om ‘n wonderlike jaar te wees vir speel en leer.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
