NewsSchools

Suidies leer van lugbesoedeling

Die Graad 1 leerders het die hele paasfees verhaal gehoor en kuns gedoen om paasfees uit te beeld.

Hou bene hou, drie weke dan sluit die skool maar voor die welverdiende rus is die skool nog druk besig met assessering.

“Goeie môre meneer Son! Dis so lekker om jou te sien opkom. Ons hou van jou blink geel gesig, veral so in die skoon lug!”

Suid-Natal Primêr se Graad 2 leerders leer van skoon lug en die skool is opgewonde oor ons pragtige kuns wat die verskil tussen lugbesoedeling en skoon lug uitbeeld.

Die skool is behoorlik aan die gons oor Paasnaweek!

Die Graad 1 leerders het die hele paasfees verhaal gehoor en kuns gedoen om paasfees uit te beeld.

Die Graad R leerders het oulike rympies geleer en stories vertel oor paasfees.

Hulle het interessante feite geleer oor die rede vir paasfees en al die maatjies is opgewonde oor al die sjokolade paaseiers wat hulle kan eet.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button